Inspirational Products

Pitkos vir die Pad

Pitkos vir die Pad is 1-minuut dagstukkies vol inspirasie in Afrikaans - 'n vitamien pilletjie vol waarhede en wysheid. Net lank genoeg om te luister terwyl jy jou oggend koffie drink! Geniet hierdie paar en as jy graag meer hiervan wil hê, bestel gerus die hele reeks teen R500 (plus BTW en posgeld) per cd (100 snitte). Teen R5 per snit gaan jy nêrens anders beter waarde vir geld kry nie! Belê in jouself of verras 'n vriendin met hierdie besondere geskenk.
Image

© 2019 Annelise De Jager. All Rights Reserved.